Filter By

Categories

Categories

Brand

Brand

Price

Price

  • R130.00 - R195.00

Bookstore

Bookstore

Active filters

  • Brand: Dick Mawson
  • Brand: Hilde Hay
  • Brand: Johan Pretorius

Biskit en die Boomhuis deur...

Biskit woon saam met sy kwaai tannie Ursula in die stad. Maar sy beste plek is by sy geliefde oupa in ‘n boomhuis langs die meer. Oupa se vreemde manier van leef dryf sy tannie tot raserny. Sy probeer Biskit keer om by Oupa te kom.

Asof dit nie erg genoeg is nie, is daar nog die vreesaanjaende voëlman wat dalk beplan om Biskit in die pot te gooi. Kan Biskit en sy maatjie, Ama, vir eens en vir altyd van tannie Ursula ontslae raak?

Price R130.00

Donker Kelder by Johan...

‘n Woning in ‘n hoë sekuriteitsgebied in Suid-Afrika is nie altyd so veilig soos die inwoners vermoed nie. Hierdie realiteit vorm die basis vir die storie van ontvoering en eensame opsluiting in ‘n donker kelder vir gewelddadige en onheilspellende redes. Die kelder is ‘n vuil en somber plek waar die gevangene stadig wegkwyn van eensaamheid en wanvoeding. Die polisie het min leidrade en hulle ondersoek vorder stadig.

Price R170.00

The Gods Who Fell From the...

A soul that is afraid of dying has never learned to live … This is the precept by which Dick Mawson has lived his adventurous life. He was born in England during the Second World War. With his parents he crash landed into southern Africa where he grew up.

Price R195.00