Donker Kelder by Johan Pretorius

R170.00
Tax included

‘n Woning in ‘n hoë sekuriteitsgebied in Suid-Afrika is nie altyd so veilig soos die inwoners vermoed nie. Hierdie realiteit vorm die basis vir die storie van ontvoering en eensame opsluiting in ‘n donker kelder vir gewelddadige en onheilspellende redes. Die kelder is ‘n vuil en somber plek waar die gevangene stadig wegkwyn van eensaamheid en wanvoeding. Die polisie het min leidrade en hulle ondersoek vorder stadig.

Quantity
In Stock

 

SSL Secured

 

Secure Payment By Payfast

 

2-5 Business Days Delivery Via The Courier Guy

‘n Woning in ‘n hoë sekuriteitsgebied in Suid-Afrika is nie altyd so veilig soos die inwoners vermoed nie. Hierdie realiteit vorm die basis vir die storie van ontvoering en eensame opsluiting in ‘n donker kelder vir gewelddadige en onheilspellende redes. Die kelder is ‘n vuil en somber plek waar die gevangene stadig wegkwyn van eensaamheid en wanvoeding. Die polisie het min leidrade en hulle ondersoek vorder stadig.

Alles is egter nie swaarkry, hartseer en ellende nie. Die besef van haar ontwakende liefde bring berusting en aanvaarding vir die aantreklike Durinda waar sy in eensaamheifd en wanhoop verkeer. Sal die polisie ondersoek haar betyds kan bevry? Kan haar kollega haar red? Lesers sal in spanning verkeer tot die laaste bladsye van die spannende verhaal.

About the Author:

(Afrikaans) Johan Pretorius het van jongs af stories geskryf - oorspronklik net vir kindertydskrifte, en later ook vir radio en televisie. Gedurende die vyftig jaar as kinderarts was daar nie veel tyd vir skryfwerk nie. Afgetree en wonende in Johannesburg het hy weer begin skryf. Sy eerste roman is Stalking Miriam.

(English) Johan Pretorius has written all his life. As a young man he wrote stories for children’s magazines, as well as for radio and television. He then spent fifty years in the medical field, practicing as a specialist paediatrician. Now retired and living in Johannesburg, he has returned to writing. His first novel is Stalking Miriam.

978-1-928276-33-3
5 Items

Specific References

Comments (0)
No customer reviews for the moment.