Biskit en die Boomhuis deur Hilde Hay

R130.00
Tax included

Biskit woon saam met sy kwaai tannie Ursula in die stad. Maar sy beste plek is by sy geliefde oupa in ‘n boomhuis langs die meer. Oupa se vreemde manier van leef dryf sy tannie tot raserny. Sy probeer Biskit keer om by Oupa te kom.

Asof dit nie erg genoeg is nie, is daar nog die vreesaanjaende voëlman wat dalk beplan om Biskit in die pot te gooi. Kan Biskit en sy maatjie, Ama, vir eens en vir altyd van tannie Ursula ontslae raak?

Quantity
In Stock

Last time this product was added to a cart: 04/27/2021

 

SSL Secured

 

Secure Payment By Payfast

 

2-5 Business Days Delivery Via The Courier Guy

Biskit woon saam met sy kwaai tannie Ursula in die stad. Maar sy beste plek is by sy geliefde oupa in ‘n boomhuis langs die meer. Oupa se vreemde manier van leef dryf sy tannie tot raserny. Sy probeer Biskit keer om by Oupa te kom.

Asof dit nie erg genoeg is nie, is daar nog die vreesaanjaende voëlman wat dalk beplan om Biskit in die pot te gooi. Kan Biskit en sy maatjie, Ama, vir eens en vir altyd van tannie Ursula ontslae raak?

Meer oor die skrywer:

Hilde Hay is ‘n sielkundige wat navorsing, assessering, loopbaan- en ouerbegeleiding doen. Na meer as twee dekades in Johannesburg het sy en haar gesin die grote stad verruil vir ‘n klein kusdorpie in die tuinroete. Daar bied sy ‘retreats’ aan om vir mense die spasie te skep om tot stilstand te kom. 

Presies op die plek waar sy nou woon, was daar ‘n regte boomhuis, in ‘n regte peperboom, langs ‘n regte meer. Dit is waar Biskit se storie gebore is.

Hilde Hay
978- 1928455-17-2
5 Items

Specific References

Comments (0)
No customer reviews for the moment.