• New

Gelukkige Yosh deur Pauline Gerson

ZAR104.35

Spandeer ‘n bietjie tyd saam met Yosh, terwyl hy gesels or sy emosies!

Hierdie interaktiewe boek vir jong kinders om basiese beginsels vir emosionele intelligensie neer te lê. Die kinders kry leiding on hul emosies te identifiseer en te ervaar hoe hul denke hul kan lei na ’n Gelukkige plek.

Die boek kan gebruik word vir ‘n individu of in groepsverband, om kinders die geleentheid te gee om te leer van ander se emosies en ervarings.

Quantity

  • SSL Secured SSL Secured
  • 2-5 Business Days Delivery Via The Courier Guy 2-5 Business Days Delivery Via The Courier Guy
  • Secure Payment By Payfast Secure Payment By Payfast

Spandeer ‘n bietjie tyd saam met Yosh, terwyl hy gesels or sy emosies!

Hierdie interaktiewe boek vir jong kinders om basiese beginsels vir emosionele intelligensie neer te lê. Die kinders kry leiding on hul emosies te identifiseer en te ervaar hoe hul denke hul kan lei na ’n Gelukkige plek.

Die boek kan gebruik word vir ‘n individu of in groepsverband, om kinders die geleentheid te gee om te leer van ander se emosies en ervarings.

Hierdie boek is vam kritiese belang vir ouers en fondasie-fase onderwysers way die geleentheid of behoefte het, om ‘n positiiewe impak the maak op die emosionele ontwikkkkkeling van kinders tussen 3 to 7 jaar.

More about the author:

Pauline lives in Richards Bay and her parenting journey with her young son, Joshua, together with her interest in the field of emotional development, inspired her to create a simple resource for understanding and talking about emotions in the

early foundation years. Pauline has a background in Human Resources and Psychology, with a large part of her career in people and leadership development.

978-0-620811-67-5
5 Items

Specific References