Porcupine Press | Self Publishing | Book Marketing & Distribution.

Donker Kelder deur Johan Pretorius

R170.00

5 in stock

SKU: 9781928276333 Category:

Description

Description of Book:‘n Woning in ‘n hoe sekuriteits gebied in Suid Afrika is nie altyd so veilig soos die inwoners vermoed nie. Hierdie realiteit vorm die basis vir die storie van ontvoering en eensame opsluiting in ‘n donker kelder vir geweldadige en onheilspellende redes. Die kelder is ‘n vuil en somber plek waar die gevangene stadig weg kwyn van eensaamheid en wanvoeding. Die polisie het min leidrade en hulle ondersoek vorder stadig. Alles is egter nie swaarkry, hartseer en ellende nie. Die besef van haar ontwakende liefde bring berusting en aanvaarding vir die aantreklike Durinda waar sy in eensaamheifd en wanhoop verkeer. Sal die polisie ondersoek haar betyds kan bevry? Kan haar kollega haar red? Lesers sal in spanning verkeer tot die laaste bladsye van die spannende verhaal.

 

About the Author:

Johan Pretorius het van jongs af stories geskryf. Oorspronklik net vir kindertydskrifte. Later ook vir radio en televisie. Gedurende die vyftif jaar as kinderarts was daar nie veel tyd vir skryfwerk bie. Afgetree en wonende in Johannesburg het hy weer begin skryf. Sy eerste roman is Stalking Miriam.

(Afrikaans)

Johan Pretorius has written all his life. As a young man he wrote stories for children’s magazines, as well as for radio and television. He then spent fifty years in the medical field, practicing as a specialist paediatrician. Now retired and living in Johannesburg, he has returned to writing. His first novel is Stalking Miriam.

(English)

Please follow and like us:

Additional information

Weight 0.38 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Donker Kelder deur Johan Pretorius”

Your email address will not be published. Required fields are marked *