There are 5 products.
Active filters
Biskit en die Boomhuis deur...
Biskit woon saam met sy kwaai tannie Ursula in die stad. Maar sy beste plek is by sy geliefde oupa in ‘n boomhuis langs die meer. Oupa se vreemde manier van leef dryf sy tannie tot raserny. Sy probeer Biskit keer om by Oupa te kom.
Asof dit nie erg genoeg is nie, is daar nog die vreesaanjaende voëlman wat dalk beplan om Biskit in die pot te gooi. Kan Biskit en sy maatjie, Ama, vir eens en vir altyd van tannie Ursula ontslae raak?
Donker Kelder by Johan...
‘n Woning in ‘n hoë sekuriteitsgebied in Suid-Afrika is nie altyd so veilig soos die inwoners vermoed nie. Hierdie realiteit vorm die basis vir die storie van ontvoering en eensame opsluiting in ‘n donker kelder vir gewelddadige en onheilspellende redes. Die kelder is ‘n vuil en somber plek waar die gevangene stadig wegkwyn van eensaamheid en wanvoeding. Die polisie het min leidrade en hulle ondersoek vorder stadig.
Einstein’s Instant English...
Einstein’s Instant English is an extraordinary, funfilled Edutainment book for young children, teens or adults learning English as a second language. To learn a rhyme takes little time It’s a way to train the brain And a fascinating game.
Lessons from a Rainbow...
Samuel John Frederick Platt was born two months prematurely and rushed into the Neonatal Intensive Care Unit. It soon became apparent that the new-born had a rare disease, confounding specialists and sending his parents, Melissa and Fred Platt, on an emotional rollercoaster as his condition was misdiagnosed several times.
His distraught parents stood by Sam’s side and advocated for his needs, while feeling ignored by some of the health care professionals assigned to Sam’s care. After more than a year in a private hospital in Johannesburg, Sam’s parents managed to get a second opinion and secured a transfer to a hospital in Cape Town.