Gelukkige Yosh deur Pauline...
Spandeer ‘n bietjie tyd saam met Yosh, terwyl hy gesels or sy emosies!
Hierdie interaktiewe boek vir jong kinders om basiese beginsels vir emosionele intelligensie neer te lê. Die kinders kry leiding on hul emosies te identifiseer en te ervaar hoe hul denke hul kan lei na ’n Gelukkige plek.
Die boek kan gebruik word vir ‘n individu of in groepsverband, om kinders die geleentheid te gee om te leer van ander se emosies en ervarings.